AFRIKAANS IS LEKKER 2025 kom kuier in Dublin vir die eerste keer. Ons bring van die beste Afrikaanse kunstenaars om julle te vermaak. Met Ricus en Lisa Nel plus Elandre en Brendan Peyper. Hierdie gaan 'n fees wees en jy moet dit nie mis nie. kry jou kaartjies maar maak ook seker dat jy die optrede deel met al jou vriende in Ireland.
Please note that it is an 18+ venue and you may be asked for verification of your age.